Welkom by Moreletapark Gemeente op die web! Ons is 'n gemeente wat poog om te wees soos Jesus is, te doen soos Jesus doen, en mense saam te neem op ons reis. Word gerus deel van ons aanlyn gemeenskap!
Kom besoek ons by:
De Villebois Mareuilrylaan 1353, Moreletapark x83.
Posadres: Moreletapark Gemeente, Posbus 39541, Moreletapark 0044
Navrae:
t | +27129978000
f | 0866778888
e | info@moreleta.co.za
Die Daniël Konferensie vir manne is om die draai, en as jy nog nie ingeskryf het nie raak jou tyd min! Kliek gerus hier of op die prentjie hieronder om als uit te vind oor registrasie, datums, pryse en sprekers. Hoop om jou daar te sien.
Die Paul Wilber Worship Konferensie is om die draai! Kliek hier om al die inligting eerstehands te kry...
Hier kan jy inskryf op van ons e-pos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou e-pos adres en naam in, kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
Bly gerus ingeskakel op al ons blogs vir die nuutste oor die bouprojek, dit wat die behels om iemand raak te leef, raaiskote van hoe die kerk van die toekoms daar gaan uitsien, en die nuutste Christelike media. Jy kan ook inskryf op hierdie blogs, of dit sommer net op die webblad lees. Geniet!
Notify me of follow-up comments via email.
Reader Comments (1)
Peace to you!
I just want to find out (curiosity sake and for clarity) what a 3D-service is?
thanks for your time!