Intimiteitseminaar 5 & 6 Maart
Friday, February 26, 2010 at 11:19AM “VOLHOUBARE INTIMITEIT IN DIE HUWELIK”
‘n Seminaar vir getroude pare
Vry 5 Mrt 17:30 – 21:00 & Sa 6 Mrt 08:00 – 17:00
Oranjesaal, Woodlandssentrum, Moreletapark
Aanbieders: Gerrie & Amanda Mostert
Kliek hier vir Intimiteitseminaar-inskrywingsvorm
WAT OM IN DIE SEMINAAR TE VERWAG: Die drie pilare van ‘n volhoubare huwelik. Wat die Bybel sê oor seks? Leer om jou maat se intieme liefdestaal te praat. Hoe ons as manlike en vroulike seksuele wesens funksioneer. Hoe om my maat seksueel te bevredig. Praktiese wenke vir ‘n volhoubare seksuele verhouding. Oorwinning oor pornografie. Seksuele opvoeding aan kinders van alle ouderdomme. Hantering van seksuele probleme. Swangerskap en geboortebeperking
Koste: R600 per paar.
Dit sluit in: 'n Ete Vrydagaand, verversings Saterdag teetyd, sowel as middagete.
Navrae: Gerrie 082 4665 874 of Amanda 082 926 094







Reader Comments