
TIENER BEDIENING
Ons Tienercrowd sorg vir baie opwindende gebeure en leerervaringe in die lewens van ons jongmense tussen die ouderdom 13 tot 17 jaar oud. Dis maklik om in te skakel en sommer vinnig vriende te maak! Omgeegroepe gebeur na die aanddiens op Sondae, en dan is daar nog baie ander exciting dinge soos kampe, sport, concerts en events!
Kontak vir Rassie Fourie, of loer in by die sosiale netwek groep vir nuutste gebeure, besprekings en downloads!
