WAT JY MOET WEET

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK

 

Die Goeie Rentmeester-kursus leer jou die Bybelse beginsels rondom die bestuur van jou finansies. Ons begelei jou na ‘n hartsverandering oor geld.

 

Die kursus word aangebied in die vorm van ‘n Seminaar wat oor ‘n Vrydagaand en Saterdagoggend strek.

 

Wat sê die kursusgangers? 

 

Die praktiese toepassing was vir my ‘n hoogtepunt

Dit leer my van die hoe en die wat van die Here se plan vir my finansiële

   sake

Dit verander jou lewe en word‘n uitdaging

Insiggewende kursus

Ek verstaan die tiende-issue nou baie beter.

Skitterend

Die basis van die kursus is reg!

Inspirerende aanbieders met ervaring op die gebied.

Uitstekende lesingsmateriaal

Baie dankie! Wens ek het die kursus al lankal gedoen.

  

Navrae: Anne Loots 08:00 tot 13:00 by 012 997 8089 of opleiding@moreleta.co.za