WAT JY MOET WEET

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK
JEUG BEDIENING INFO

Dienstye (Woodlands)
M@9: 9:00
Jeugdiens: 17:30

Skokgolf radio program
Sondagaand 20:30-21:30
Impact Radio 103FM

012 997 8700 (Woodlands)

Kantoorure
Ma-Vr: 08:00-16:00 (Woodlands)

As jy enige navrae het oor jeug aangeleenthede, kontak gerus vir Chidleen of vir Anne.

PUREHOPE

Deel van die PureHope inisiatief is om soveel jongmense as moontlik te mobiliseer om gereeld betrokke te raak in projekte wat 'n daadwerklike verskil kan maak in ons onmiddellike gemeenskap, Suid-Afrika en die wêreld. PureHope bestaan ook uit 'n groep jongmense wat vir 12 maande permanent deel vorm van 'n span wat praktiese opleiding en geleenthede ontvang, waar hulle Jesus se hande en voete kan wees in 'n stukkende wêreld.

Kontak gerus vir Maxie van der Merwe, of kom loer in op die sosiale netwerk groep vir die nuuste nuus, gebeure en downloads!