WAT JY MOET WEET

Die Daniël Konferensie vir manne is om die draai, en as jy nog nie ingeskryf het nie raak jou tyd min! Kliek gerus hier of op die prentjie hieronder om als uit te vind oor registrasie, datums, pryse en sprekers. Hoop om jou daar te sien.

Die Paul Wilber Worship Konferensie is om die draai! Kliek hier om al die inligting eerstehands te kry...

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons e-pos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou e-pos adres en naam in, kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





SOEK
JEUG BEDIENING INFO

Dienstye 
M@9: 9:00
Jeugdiens: 17:30

Navrae: 012 997 8000 

Kantoorure
Ma-Vr: 08:00-16:00 

As jy enige navrae het oor jeug aangeleenthede, kontak gerus vir Chidleen of Anne.

KLEUTERBEDIENING

Met behulp van die kleuterskool, kinderkerk en 'n klomp ouers, vrywilligers en personeel sorg die kleuterbediening dat klein kindertjies, van hulle babadae af, veilig en versorg is tydens ander bedieningsgeleenthede. Dis egter nie al doel van die kleuterbediening nie, ook voorsien ons in die unieke geestelike behoeftes van ons kleintjies, deur middel van 'n verskeidenheid kreatiewe en interaktiewe maniere!

Kontak gerus vir Riana Andersen, of loer in by die sosiale netwerk groep vir die nuuste nuus, gebeure en downloads!