WAT JY MOET WEET

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK
JEUG BEDIENING INFO

Dienstye (Woodlands)
M@9: 9:00
Jeugdiens: 17:30

Skokgolf radio program
Sondagaand 20:30-21:30
Impact Radio 103FM

012 997 8700 (Woodlands)

Kantoorure
Ma-Vr: 08:00-16:00 (Woodlands)

As jy enige navrae het oor jeug aangeleenthede, kontak gerus vir Chidleen of vir Anne.

JUNIOR JEUG

Kinderkerk, kampe en uitreike vorm alles deel van die junior jeugspan se strategie om na laerskoolkinders uit te reik op 'n vriendelike manier, in 'n taal wat hulle sal verstaan en geniet! Deur die sorgsame en pret aanslag van die junior jeugspan groei kinders geestelik, en ontwikkel hulle op 'n gebalanseerde manier in selfstandige tieners.

Kontak gerus vir Jorrie Jonker, of kom loer in op die sosiale netwerk groep vir die nuutste nuus, gebeure en downloads.

GR 3 & 4 Kamp - Kliek hier vir die inskrywingsvorm vir die kamp van 4-6 Maart 2010