WAT JY MOET WEET

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK

 

Huweliksvoorbereiding

 

Die besluit om te trou is waarskynlik een van die grootste besluite wat ‘n mens neem, aangesien dit twee mense lewenslank aan mekaar verbind.

 

Die doel van die voorbereidingkursus is om:

 

  • Mekaar beter te leer ken vóór die sluiting van die huwelik
  • Meer begrip te ontwikkel vir dit wat wag na die bruilof
  • Om die kwesbaarhede (rooi ligte) te identifiseer en bevredigend deur te werk tot albei partye vrede daaroor het.

Kursusse

Aksie 2+ bied 4 X per jaar op Do-aande ‘n kursus aan. Met behulp van kundiges word daar op spesifieke gebiede gefokus om voornemende egpare toe te rus. Hou afkondigings dop vir datums.

 

Die koste van die kursusse is R150 per paar wat ook ‘n werkboek insluit.

 

Navrae:Helena 012 997 8037 of Elize Engelbrecht by 012 997 8029 /

elize@moreleta.co.za