WAT JY MOET WEET

Die Daniël Konferensie vir manne is om die draai, en as jy nog nie ingeskryf het nie raak jou tyd min! Kliek gerus hier of op die prentjie hieronder om als uit te vind oor registrasie, datums, pryse en sprekers. Hoop om jou daar te sien.

Die Paul Wilber Worship Konferensie is om die draai! Kliek hier om al die inligting eerstehands te kry...

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons e-pos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou e-pos adres en naam in, kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





SOEK

 

 

 

 

GROW CAFé - Bybelskool:

Hierdie kursus is vir enige een wat die Bybel beter wil verstaan en om gelowiges toe te rus om die Bybel reg en na waarde te lees

 

Die gewone Bybelskool en Jeug-Bybelskool word saamgevoeg en ons raak meer informeel, interaktief en praktykgerig!

 

Aanbieder: Dr Stephan Joubert

Koste: R60 per persoon.

 

Navrae: Anne Loots 012 997 8089 (soggens) of opleiding@moreleta.co.za