WAT JY MOET WEET

Die Daniël Konferensie vir manne is om die draai, en as jy nog nie ingeskryf het nie raak jou tyd min! Kliek gerus hier of op die prentjie hieronder om als uit te vind oor registrasie, datums, pryse en sprekers. Hoop om jou daar te sien.

Die Paul Wilber Worship Konferensie is om die draai! Kliek hier om al die inligting eerstehands te kry...

PLAAS 'N GEBEDSVERSOEK
This form does not yet contain any fields.
    NUUSBRIEF INSKRYWING

    Hier kan jy inskryf op van ons e-pos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou e-pos adres en naam in, kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





    SOEK

    Gebedsaksies 

    Jak 5:16 - Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking  

    Gebedswag: Woodlandssentrum se gebedskamer. Kom bid1-uur in twee weke in die gebedskamers by Woodlands en raak so deel van ‘n span intersessors wat 24/7vir ons gemeente, stad, land en ons werkers op die veld wil bid. Kontak: Stella Keyter by 012 997 8068 of epos gebedswag@moreleta.co.za of Susan Foord by 082 903 0095 of epos mawico@mweb.co.za 

    Tuisgebedswag

    Is dit moeilik om by die gemeentesentrum te kom bid? Bid dan elke week 1-uur tuis in ons 24/7 gebedsketting.

    Kontak: Thys Lubbe by 012 997 6776, 082 875 7244 of epos thyslubbe@gmail.com   

    Jeuggebedsaksie - Purple Rain 

    Die jeug het Donderdae ‘n Thunderstorm gebedsbyeenkoms. Hulle het die volgende aksies:

    Sending: Eternal flame

    Gebedskamers op jeugkampe: prayer@camps

    Gebedshoekie vir junior jeug: Raindrops

    Bid vir siekes: Healing hands

    Gebedswag: War Cry

    Gebedslope by die skole: Whirl wind

    Gebedsel op Saterdae: Heat wave

    Snr Jeug gebedsopleiding: High tide

    Na-skoolse jeug: GAP-gebed

    Gebed tydens optredes: Hot oil

    Sms gebedsversoeke: U'veGotPrayer

    Kontak: Charmayne Tempel by 083 387 3031 of epos tempelce@telkom.co.za 

    Gemeente-gebed – Ma (06:00- 06:45)

    Ondersteuningsgebed vir die gemeente en bedieninge. Navrae: Norman Johnson by 083 301 6290 

    Immanuel Gebedsgroep – Do (10:00-12:00)

    Voorbidding gedoen word vir verskeie sake en aksies in ons stad en gemeente, asook vir ons leraars en leiers.

    Kontak: Bets Bosman by 012 997 4191 of epos betsb@tiscali.co.za 

    Gebedsketting 

    Word geaktiveer vir krisisse en noodgevalle. Kontak: Stella Keyter by 012 997 8068 of epos gebedswag@moreleta.co.za 

    Gebed as ondersteuningsgroep vir Siekesorg

    U kan betrokke raak by hierdie gebedspan wat vir siekes bid. Kontak: Wilna Geyser by 012 997 8033 of epos wilna.geyser@moreleta.co.za

    EElll Gebedsvriende

    EElll kursusganger het gebedsvriende wat tydens uitreikgeleenthede bid. Kontak: Susan Foord by 082 903 0095 of epos mawico@mweb.co.za 

    Gebed vir sendelinge

    Sendinggebedsversoeke verskyn elke sondag saam met die aankondiginge in die gebedsbulletin. Kontak: Rene Rossouw by 012 997 8010 of epos rene@moreleta.co.za  

    Gebed tydens eredienste

    Omgeegroepe word gevra om tydens ‘n erediens in die gebedskamer of kelder te bid. Kontak: Annaliese Grobbelaar by 012 997 8100 of epos annaliese.grobbelaar@moreleta.co.za  

    Garsfontein Polisie-gebedswag
    Kom neem deel aan die polisie-gebedswag by die Garsfontein polisiestasie. Besoek die gebedskamer in jou eie tyd en bid vir die polisie wat ons teen misdaad moet beskerm. Kontak: Jan Geyser by 082 579 5809 of epos jankot@xsinet.co.za  

    Gebedskool

    Elke Maandag oggend en aand tydens die skoolkwartaal. Verskillende temas word behandel. Kontak: Stella Keyter by 012 997 8068 of epos gebedswag@moreleta.co.za

    Gebedsreise

    Gebedsreise na ander wêreld lande. Kontak: Maresa Maree by 012 997 8004 of epos maresa@moreleta.co.za

    Vroue-gebedsbediening

    Voorbidding vir die vroue van ons land en Afrika.

    Vrydae oggende - (09:00-11:00) en Beth van Rheede by 072 289 5956 of epos vrouegebed@moreleta.co.za

    Maandagaande - (18:30-21:00) Nikki Naude by 082 307 2451 of epos Nikki.naude@dirmed.co.za

    Skole: Ma’s wat bid

    Kontak: Carien Havenga by 084 247 5065

    Opskamer

    Raak betrokke by die bemanning van die kamer. Geen opleiding is nodig nie en berading word nie gedoen nie. Bring ‘n halfuur of meer by die Here deur en bid/bemoedig ander. Kontak: Stella by 012 997 8068 of epos gbw@moreleta.co.za 

    Lighuise

    Bid vir jou bure in die straat of kompleks waar jy woon of begin ‘n lighuis by jou werk deur vir jou kollegas te bid. 

    Kontak: Elsabé du Plooy by 084 315 1788 

    Turn2God

    ‘n Landswye gebedsaksie vir Suid-Afrika. Kontak: Susan Foord by 082 903 0095 of epos mawico@mweb.co.za.

    Besoek ook www.turn2God.co.za om te registreer.

    Algemene Navrae oor gebed

    Kontak: Stella by 012 997 8068 of epos gbw@moreleta.co.za