
GAP STUDENTE EN JONG WERKENDES
Studente en jong volwassenes vind hulle tuis as deel van die GAPCrowd. Deur middel van kampe, weeklikse samekomste, omgeegroepe, jeugdienste en uitreike vind hierdie jongmense kreatiewe nuwe maniere om mekaar te dien en Jesus te verheerlik.
Kontak vir Rassie Fourie as jy meer wil uitvind, of kom maak 'n draai op die sosiale netwerk groep om te connect, te gesels en die nuutste uit te vind van wat aangaan by GAP!


