Basiliah Restaurant launch!
Die Basiliah restaurant in die gemeenskapsentrum het sy deure vir die eerste keer vir die publiek oopgestel op Dinsdagaand 2 Maart 2010. Jy kan hieronder na die album loer...
Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!
FOTOTEEK
Kyk hieronder vir al die nuutste foto's van Moreletapark Gemeente bedrywighede, konferensies en enige ander geleenthede. As jy van jou eie foto's op die webblad wil laat publiseer, laai dit gerus op by die MyMoreleta Netwerk Foto bladsy, en stuur vir ons die skakel!
Die Basiliah restaurant in die gemeenskapsentrum het sy deure vir die eerste keer vir die publiek oopgestel op Dinsdagaand 2 Maart 2010. Jy kan hieronder na die album loer...
Op Sondag 13 September het die hele Moreletapark Gemeente op uitreike regoor die stad gegaan, in plaas daarvan om 'n erediens by te woon.
Foto's deur Lucill...
MP Admin | in
Dienswerk,
Gemeenteuitreik 13 Sept 09,
Uitreike | Geen Kommentaar |
Stuur Dit Aan