WAT JY MOET WEET

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK
LEES ARTIKELS VAN...

ARTIKELS

Hier kan jy artikels lees wat geskryf is deur bedieningsleiers, leraars en gemeentelede. Voel vry om onderaan elke artikel kommentaar te lewer! Lees ook ander se kommentaar en reageer daarop...

Kontak ons as jy vrae het of as jy self 'n artikel wil instuur wil publikasie op die web.

Tuesday
09Mar2010

Vir jou boekrak: Gló God  

Die subtitel van hierdie boek is baie beskrywend: “Ervaar ‘n kragtige versterking van jou geloof”. So het ek dit ook ervaar.

Click to read more ...

Tuesday
09Mar2010

’n Brief uit die tronk

Ons deel graag gedeeltes vanuit ‘n brief ontvang van Jacques, ’n mede-boetie in Jesus wat skryf vanuit sy tronksel in Pretoria Sentrale Gevangenis.

Click to read more ...

Tuesday
09Mar2010

Moreletapark reik uit na Oviston

Ons wil julle graag vertel van ons Desembervakansie-uitreik na Oviston. Dis ‘n klein dorpie naby die Gariepdam, 270 km suid van Bloemfontein. Die naaste groot dorp is Colesberg. Oviston is ‘n akroniem vir Oranje Visrivier-tonnel en hier is ‘n pompstasie wat water van die Gariepdam na die Visrivier pomp. Hier woon Tswana- en Kleurlingmense.

Click to read more ...

Tuesday
09Mar2010

Hoe dink jý oor 2010?

as God nog iewers in hierdie jaar van sokker en jolyt? Vir sommige is Hy ver op die agtergrond, maar loof die Here: vir baie van sy kinders is vanjaar dié geleentheid om die nasies wat hierheen stroom te bereik! Een van die kragtigste wapens hiervoor is sekerlik gebed.

Click to read more ...

Tuesday
09Mar2010

Handeldryf op Sondag?

Die leierskap van Moreletapark besef hoe belangrik dit is om binne God se wil te bly en daarom wil ons nooit iets doen wat in stryd is met die Woord van God nie. Daarom het ons baie gebid en besin oor of die boekwinkel en Jire Café oop moet wees op ‘n Sondag.

Click to read more ...