WAT JY MOET WEET

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK

 

 

Kliek hier vir Intimiteitseminaar-inskrywingsvorm

Aksie 2+ is die Huweliksbediening van Moreletapark Gemeente

Ons droom is om...

Huweliksvreugde

Huweliksvrede

Harmonie, en

Opwinding

...in elke huwelik in ons gemeente, stad en land te bring ter verheerliking van Jesus Christus.

Ons reisplan is om huweliksmaats…

Bewus te maak

Toe te rus, en

Te begelei

...vir meer seën en vreudge in die huwelik en gesinslewe en om uit te reik na ander.

Aksie 2+ bied die volgende aktiwiteite aan…

Huweliksverrykingseminare (3x jaar)

Kommunikasiewerkswinkels (3x jaar)

Intimiteitswerkswinkels (3x jaar)

Huweliksvoorbereiding (verskeie aand- en eendagseminare)

Verskeie Homebuilders-kursusse

Die Huweliksweek (September jaarliks)

Kursus-aanbieders: Ons kursus-aanbieders is professionele persone wat al jare lank in huweliksondersteuning spesialiseer.

Navrae: Elna 012 997 8115 /elna.vjaarsveldt@moreleta.co.za