WAT JY MOET WEET

Die Daniël Konferensie vir manne is om die draai, en as jy nog nie ingeskryf het nie raak jou tyd min! Kliek gerus hier of op die prentjie hieronder om als uit te vind oor registrasie, datums, pryse en sprekers. Hoop om jou daar te sien.

Die Paul Wilber Worship Konferensie is om die draai! Kliek hier om al die inligting eerstehands te kry...

KONTAK BESONDERHEDE

MORELETAPARK GEMEENTE
E-pos: info@moreleta.co.za
Web: www.moreleta.org

Kantoorure:
Ma-Vr 08:00-16:00

Woodlandssentrum

Tel: 012 997 8000
Faks: 0866 77 88 88

Noodnommers na-ure
Berader: 
073 573 4869

Algemene navrae: 078 148 9913

Ondersteuningsentrum

Tel: 012 997 8035/8135
E-pos: geo@moreleta.co.za

Shekinah Boekwinkel

Tel: 012 997 8041/8141
E-pos: shekinah@moreleta.co.za

Boekwinkelure

Sondag voor en na eredienste
Ma-Do 08:00-17:00; Vrydae: 08:00 - 16:00

Moreleta Duifies Kleuterskool

Tel: 012 997 8070; Faksnr 012 997 1617

E-pos: duifies@moreleta.co.za

BANKBESONDERHEDE

Bydraes kan soos volg gemaak word: Elektroniese oorbetaling, gemerkte koevert in offergawes met kontant/tjek, debietorder (kry vorm by info-toonbank) of per kaart by die boekwinkel.

Rekeningnaam: NG Gemeente Moreletapark
Tak: 63 20 05, ABSA Woodlands
Rekeningnr: 3490 143 547 - Tjekrekening

Algemene verwysings

Dankoffer: 1000 101
Geloofsoffer (sending): 1000 200
Woodlands boufonds: 1000 700
CGD: 2000 112

Stuur bewys van betaling na finansies@moreleta.co.za of faks dit na: 086 611 9090 indien jy ’n deposito vir enige ander bediening doen.

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons e-pos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou e-pos adres en naam in, kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!





SOEK

Al die leraars en die personeellede se kantore is by die Woodlandssentrum. Slegs die Duifies Kleuterskool is nog by Rubensteinsentrum geleë.

Telefoon: 27 (0)12 997 8000  Faks: 086 677 8888

Adres: De Villebois Mareuilrylaan 1353, Moreletapark x83

Posadres: Moreletapark Gemeente, Posbus 39541, Moreletapark 0044 

Padaanwysings na die Woodlandssentrum in De Villebois Mareuilrylaan 1353:

Op die N1 hoofweg, neem die Rigellaan afrit. Draai by die robot in ’n oostelike rigting na Moreletapark. By die 3de robot draai links in Hans Strijdomrylaan.  Ry reguit aan verby 2 verkeersligte, by die derde verkeerslig, draai regs in Garsfonteinweg.  Ry oor 3 robotte, draai regs by die 4de robot in De Villebois Mareuilrylaan. Die Woodlands Gemeentesentrum lê op linkerkant oorkant die Woodlands Lifestyle Estate. Draai links by die robot en in by die hoofingang van die gemeentesentrum.

[laai kaart af in pdf formaat]