WELKOM BY MORELETA!

Welkom by Moreletapark Gemeente op die web! Ons is 'n gemeente wat poog om te wees soos Jesus is, te doen soos Jesus doen, en mense saam te neem op ons reis. Word gerus deel van ons aanlyn gemeenskap!

Vir enige navrae:

t | 012.997.8000
e | info@moreleta.co.za

WAT JY MOET WEET

Februarie 2010 is Sending Fokus maand! Kliek hieronder vir meer info...

NUUSBRIEF INSKRYWING

Hier kan jy inskryf op van ons epos nuusbriewe. Kies watter nuusbriewe jy wil ontvang, tik jou epos adres en naam, en kyk uit vir die nuutste nuus, gebeure en ekstras. Gratis en verniet!






Nuusbriewe
Gemeente Nuusbrief
Gap Nuusbrief
Manne Nuusbrief
Gebed Nuusbrief

SOEK
LEES ONS BLOGS

Bly gerus ingeskakel op al ons blogs vir die nuutste oor die bouprojek, dit wat die behels om iemand raak te leef, raaiskote van hoe die kerk van die toekoms daar gaan uitsien, en die nuutste Christelike media. Jy kan ook inskryf op hierdie blogs, of dit sommer net op die webblad lees. Geniet!

 

>> Die Moreletapark Gemeente se administrasiekantore het verskuif! Vind ons nou in De Ville Bois Mareuilrylaan, Woodlands [neffens die Woodlands Gemeentesentrum], of skakel 012 997 8000 vir meer inligting. [sien die vloerplan hier!]

Hierdie week: Sondag 14 Februarie 2010 - 

  • 09:00   Johan Smith  | M@9 [oudit]   
  • 09:00   Stephen Temeki   | Shining Light | Tswana & Engels [geelsaal]
  • 17:30   Stefan Joubert    | iService [oudit] 
  • 17:30   Mike Burnard     | 3D Diens [mini-oudit]

BESOEK DIE EREDIENSTE of LUISTER LEWENDIG 

Loer gerus hieronder vir opkomende gebeure binne die volgende paar weke. As jy meer wil weet oor opwindende geleenthede, gaan kyk gerus in die dagboek

Monday
08Feb2010

Kommunikasie-werkswinkel vir paartjies 27 Feb

(Huweliksbediening)           27 Feb, 08:15-15:00

Ons fokus om... 

Opnuut regtig mekaar se harte te hoor;

Konstruktief te gesels as daar verskille is;

Argumente te verminder en konflikhantering te verbeter;

Kommunikasieruimte veilig te hou;

Gemoedelike atmosfeer te behou;

Te "Connect" op 'n dieper vlak, ens.

Koste R150 per person. Plek: Garsftn Pta

Bespreek by  Gustav 083 454 9622  gustavmuller@mweb.co.za   

Sunday
07Feb2010

Gebedsbulletin 7 Februarie 2010

Friday
05Feb2010

Op Pad Februarie 2010

Thursday
04Feb2010

Moreletapark Gemeente Geboue Vloerplan

Hier is die gedetaillerde vloerplan van die nuwe MPG admin geboue...

Wednesday
03Feb2010

Afkondigings 7 Februarie 2010